Gooi jou ankers af en raak rusteloos.
Dit is die tema van Spice Roots se musiek … en buikdanse. Die musiek bestaan deels uit geïmproviseerde verwerkings wat voor jou oë lewe kry. Dit maak elke uitvoering deels uniek.
Die repertoire wissel van Midde-Oosters tot Afrikaans.
Behalwe die onderstaande datums is hulle ook 30 Junie en 4 Julie 2016 by The Fringe Club.
Met: Simoné Chiara, Raoul Spiegel, Douglas Armstrong, Marissa Cuénoud, Callan Wolff en James van Minnen
Genre: Musiek
Taal: English
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R65
Plek: Thomas Pringle-saal, Grahamstad
Datum: 1 – 3 & 5 Julie 2016
Spice Roots
#NAF16 Spice Roots
Roekeloos
2
