’n Koekroller. ’n Strykyster. ’n Fotoraam, ’n Vaas (een van baie). Bottels, leeg en wat nog leeggemaak moet word. ’n Begraafplaas van vergete dinge.
’n Man krap rond in die kleder van sy kinderhuis om sy verlede op te diep.
Met: Gideon Lombard, Bo Petersen & Sarah Potter
Teks en regie: Philip Rademeyer
Vervaardiger: Rust Co-Operative
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R60 (Die vertoning op 30 Junie 2016 is GRATIS)
Plek: Princess Alice Hall, Grahamstad
Datum: 30 Junie & 1 – 9 Julie 2016
The Graveyard
#NAF16 The Graveyard
Roekeloos
4