Gebore uit navorsing van SA regisseur, skrywer en vervaardiger Lara Foot en haar span, ontgin die opvoering die verhaal van konflik en geweld.
Dit raak betrokke by die ongesproke … ‘n stille taal, wat die spasie tussen woorde ineem en lewende gedagtes oordra, die taal van sprakelose angs.
Dié mulitdisiplinêre aanbieding omvang ‘n landskap van realiteit en geweld, sowel as ‘n droomwêreld, ‘n magiese plek, waar enige iets moontlik is.
In Oktober by Kunstekaap in Kaapstad.
Kaartjies kos R60.
