Singin’ in the Rain: 12 000 liter water los lied in jou hart

Met die hulp van 12 000 liter herwinde water wat van bo en onder uitgespuit word, word die ikoniese reën-toneel van die fliek Singin’ in the Rain elke aand by die Kunstekaap-teater op die verhoog herleef.

Lewer kommentaar

Leave a Reply