Though we’re apart … you’re part of me still
For you were my thrill … on Blueberry Hill

– Fats Domino (1956)

Die buitewyke van die Oosrand … die tuiste van ’n verouderde gewese polisieman en sy baie jonger vrou … ’n Storm is oppad …

Namhla Gumede, gebore op 16 Junie 1976 daag op, op soek na antwoorde op vrae wat al 40 jaar diep begrawe lê …

Wat begin as ’n vurige donker komedie verander in ’n wilde rit vol verstommende onthullings … van woede en beskuldiging … voor die storm uiteindelik losbreek …

Met: Paul Slabolepszy, Charmaine Weir-Smit & Renate Stuurman

Regie: Bobby Heaney

Beligting: Wesley France
Stelontwerp: Greg King
Verhoogbestuurder: Lebeisa Molapo
Vervaardiger: Zodwa Shongwe

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R100
Plek: Sand du Plessis, Bloemfontein
Datum: 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00

Vrystaat Kunstefees 2017


Suddenly the storm


Suddenly the storm


4.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply