
The Brothers Size; dis nou aan by die Baxter Flipside in Rondebosch, Kaapstad. Kaartjies wissel van R90 (Maandae), R130 (Dinsdae, Woensdae en Donderdae) to R150 (Vrydae en Saterdae). Die stuk is by die Baxter tot 9 Junie, waarna dit verskuif na die Markteater in Johannesburg. Dit is daar van 14 Junie tot 1 Julie.
