The milk train doesn’t Stop here anymore

Beskryf as ‘n allegorie en ‘n ‘gesofistikeerde sprokie’, kyk dié Tennessee Williams toneelstuk na die laaste twee dae van die lewe van die verouderende skoonheid, Flora “Sissy” Goforth, die veel-getroude, nou-weduwee-miljoener.

‘n Meditereense somer wat nderbreek word deur die verskyning van ‘n aantreklike jong digter wat daarvoor bekend is dat hy metgesel speel van welgestelde ouer vroue wanneer hulle voor doodsdeur staan.

Kunstekaap Arena, Kaapstad
5 – 20 Oktober
Kaartjies wissel van R70 tot R120.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar