The Tales of Hoffman

Suid-Afrikaanse opera-legende Angelo Gobbato regisseer ‘n nuwe produksie van Jacques Offenbach se bekroone produksie by die Kunstekaap Teater in Kaapstad.

Duitse romantiese skrywer, ETA Hoffmann, vermaak sy vriende met staaltjies van sy mislukte liefdesverhoudinge met drie vroue. The Tales of Hoffmann is sekerlik Offenbach se gewildste verhoogwerk.

Kaartjies wissel van R100 tot R175.
Kunstekaap Bel-‘n-Sitplek by Tel: 021 421 7695

Lewer kommentaar

Leave a Reply