Die bekende Tsjeggiese ensemble Spitfire Theatre Company is by die Nasionale Kunstefees met die bekroonde The Voice of Anne Franck.
Die aktrise is die Tsjeggiese Republiek se beste, Mirenka Cechova. Cechova is ook mede-regisseur saam met Petr Bohac.
Met: Mirenka Cechova
Regisseurs: Mirenka Cechova en Petr Bohac
The Hangar, Grahamstad
4-7 Julie
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R60
