Roekeloos.co.za sal voortaan ’n aantal blaaie beskikbaar stel uit boeke wat in die Boeke-afdeling verskyn. Dit gee lesers die geleentheid om te besluit of dit binne hulle smaak val.
Sien Kristel Loots se ’n Ander vrou se rok as voorbeeld.
Die funksie is slegs beskikbaar waar uitgewers hul databasisse beskikbaar stel.
