Hanya Yanagihara se The People in the Trees, ‘n boek wat met jou kop smokkel. Dit is aangrypend en ‘n mengsel van avontuur, riller, botsende kulture en die prys van die ewige lewe. Mens kan amper nie glo dit is Yanagihara se eerste boek nie.
Koop / Buy The People in the Trees (sagteband)

Lewer kommentaar