Duiwel op nagstoel

Lenin Imports maak dit nou moontlik om jou lewe vir ‘n nominale bedrag op te kikker. Hulle reproduseer beeldjies van figure uit die skilderye van die Nederlandse skilder Hieronymus Bosch.

Meeste van die beeldjies is sowat 10 cm hoog en verkoop vir tussen R700 en R800. Die prys sluit nie posgeld en verpakking in nie.

Gaan krap rond tussen die figure op hulle webwerf by Lenin Imports.

Duiwel op nagstoel
Duiwel op nagstoel

Lewer kommentaar

Leave a Reply