David met sy mandolientjie en Christoff met sy bandolientjie maak eklektiese Ierse Boereblues.
Sleutelwoord Argiewe:Christoff Beukes
Geraamtes van ’n droom
Dis die lewensreis vanaf die blou berge van die Overberg, waar Christoff Beukes grootgeword het, na die strate van Johannesburg, wat die inspirasie is vir die liedjies op Geraamtes van ‘n Droom.
