Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewonder het hoekom sy nou eintlik haar tee swart en bitter drink as soet en melkerig soveel lekkerder is.
Sleutelwoord Argiewe:Melissa Scharneck
Alles wat blink
’n Welder, ’n sjef, ’n finansiële bestuurder en ’n fortuinverteller saam op die lang pad met ’n boks human remains …
Talia vat grond
Ná amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan.
