Anderkant die spieël



Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewonder het hoekom sy nou eintlik haar tee swart en bitter drink as soet en melkerig soveel lekkerder is. Vir elke vrou wat al gewens het sy kon die uitgevrete rotte in haar kombuis – en huwelik – met ’n .22 wegblaas, en wat vroualleen ’n Swartwoudkoek kan baasraak. En vir elke vrou wat al op ’n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom, of waar “huis” nou eintlik is nie.

Anderkant die spieël is die storie van Maggie, wat ons in Talia vat grond ontmoet het. Sy val deur die hasegat op nóg ’n nuwe dorp waar gewapende, aweregse buurvroue verkykers het, en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.

♦♦♦

Koop / Buy Anderkant die spieël (sagteband) >>

Anderkant die spieël / deur Melissa Scharneck — Queillerie, 20 November 2013 – sagteband. — ISBN 9780795800719

Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Anderkant die spieël, Melissa Scharneck

Anderkant die spieël
Anderkant die spieël


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply