Hier is ‘n lys van 2013 se beste boeke. Soos dit met meeste lyste gaan is die een ook uiters subjektief.
Sleutelwoord Argiewe:Robert Kolker
Lost Girls: An Unsolved American Mystery
Die bekende joernalis Robert Kolker lewer ‘n meesleurende getuienis van die soektog na ‘n reeksmoordenaar.
