Hier is ‘n lys van 2013 se beste boeke. Soos dit met meeste lyste gaan is die een ook uiters subjektief.
Sleutelwoord Argiewe:Patrick Nielsen Hayden
Twenty-First Century Science Fiction
Twenty-First Century Science Fiction is ‘n enorme kortverhaalbundel – naby aan 250 000 woorde -geredigeer deur twee van die mees gesogte en bekroonde redakteurs in die veld van wetenskapsfiksie.
