Energieke Zamar, wat beteken “feestelike musiek met die pluk van snare”, bring toeskouers ‘n lewenslustige vertoning met hulle vertolking van bekende en geliefde Broadway melodieë.
Sleutelwoord Argiewe:Zamar
Zamar
Zamar is gestig in die hartjie van Stellenbosch.
Zamar
Zamar is een van die groepe wat optree by vanjaar se Gariepfees.
Blending passion with music
Word weggevoer op ‘n opwindende en eksotiese reis met die vrystelling van Zamar se nuutste album – Passion becomes a dream.
