Zamar

Zamar is gestig in die hartjie van Stellenbosch.

‘n Groep passievolle jong musikante van Suid Afrika en oorsee het bymekaar gekom om ‘n unieke styl te ontwikkel wat beide traditioneel en kosmoplitaans is. Die vertoning neem die gehoor op toer na verskeie lande.

Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
12 Februarie
Prys: R 110 / R120 / R130 (gras: R40 volwassenes / R10 kinders o/12)
Tyd: 18h30
Duur: 90 min

Lewer kommentaar

Leave a Reply