Word weggevoer op ‘n opwindende en eksotiese reis met die vrystelling van Zamar se nuutste album – Passion becomes a dream. Dié meesleurende melodië en voetstampende ritmes word uitgevoer deur die hoogs talentvolle en uiters diverse groep Zamar.
En … net soos mens nie die skoonheid van herfs in Stellenbosch kan vasvang nie – net so kan die passie van Zamar nie op papier neergepen word nie – dit moet eenvoudig beleef word!
Gariepfees 2009 / Gariep Kunstefees 2009
WHAG 5 Sept om 15:00 en 6 Sept om 14:00. (SG) R95
