“Howzit my bra!”

Met die skreeusnaakse “Howzit my Bra!” laat Shimmy Isaacs gehore se emosies wipplank ry deur haar sielvolle vertolking van dapper vroue se stryd teen borskanker.

KKNK 2011

Debuut
Komedie
Afr. en Eng. Geen o/12
Regie: Shimmy Isaacs
Met Shimmy Isaacs

40 min. R75 Griesselsaal
2 April 19:00 3 April 10:00
4 April 15:00 5 April 14:00

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar