lig

’n Kombinasie van ruimtelike teater en kuns-in-uitvoering waarin oortuiginge rondom wetenskap, filosofie en teater naas mekaar gestel word.

Metafore word (her)bedink deur te kyk na die konsep van woning en deur lig te werp op die oppervlak en die benede. Die bo en onder. Die binne en buite. Die solder en die kelder. Lig en donker. Dit ondersoek die ruimte van ’n huis, van die teater en dien uiteindelik ook as ’n poort na die menslike bestaan.

Geskep en geregisseer deur Jaco Bouwer.
Dramaturg: Maika Knoblich.
Met Jaco Bouwer, Chuma Sopotela en Magdalene Minnaar.
Musiek deur Braam du Toit.

Suid-Afrikaanse première.

Aardklop 2011

Stadsaal, Potchefstroom – 80 min. – R80.
4 Okt. – 17:00, 5 Okt. – 17:00, 6 Okt. – 17:00, 7 Okt. – 17:00, 8 Okt. – 17:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar