Moffie

Die choreograaf en danser Bailey Snyman gaan sekerlik sy reputasie as voortreflike choreograaf gestand doen op Grahamstad vanjaar.

Sy nuwe stuk is getiteld Moffie en is gebaseer op die boek van Andre Carl van der Merwe. Die storie handel oor gay wees in die weermag. Die temas sluit in liefde, seksualiteit en geweld.

Nasionale Kunstefees 2012

Met: Richard Gau, Bailey Snyman, Johan Dippenaar, Henk Opperman, Nicola Haskins, Lara Spence & Stefania du Toit
Choreograaf: Bailey Snyman
Vervaardiger: Matchbox Theatre Collective

Genre: Dans
Gradering: Geen o/12
Alec Mullins, Grahamstad
2 – 4 Julie
Tyd: 1 uur
Kaartjies: R55

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar