´n Tawwe testament

´n Boer van Otavi se testament is ongeldig verklaar deur ´n Namibiese hof. Die testament het die volgende streng voorwaardes aan die kinders opgelê, indien hulle wou deel in die boedel van R800 000:

Jy mag nie drink nie.
Jy mag nie dwelmiddels gebruik nie.
Jy mag nie rook nie.
Jy mag nie seks hê met swartmense nie.
Jy moet ´n vegetariër wees.

Die hof het die testament afgekeur omdat dit nie korrek onderteken was nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply