Ek is ´n maagd

Michael Dlamini, skoolhoof van die Hoërskool Mhlatane in Swaziland, het meisies aan die skool opdrag gegee om ´n belofte van kuisheid af te lê. Weiering sal skorsing tot gevolg hê.
Dis nou ´n manier om vroeg skool te verlaat.

Lewer kommentaar

Leave a Reply