1887
Die Afrikaanse skrywer Johannes van Melle is in Goes, Nederland, gebore. Sy skrywersnaam was Jan van Melle. Sy bekendste werke is Bart Nel en Verspeelde Lente.
1990
Nelson Mandela word na byna 27 jaar vrygelaat uit die gevangenis.