1911

Eugene Ely voer die eerste landing op ’n vliegdekskip uit. Dit gebeur in die baai van San Francisco op die vliegdekskip USS Pennsylvania.

Eugene Ely Taking Off from the USS PENNSYLVANIA – July 18, 1911 Kunstenaar: John McCoy. VSA Lugmag Kunsversameling

Lewer kommentaar

Leave a Reply