1878

Die 3500 jaar oue obelisk, Naald van Cleopatra kom in Londen aan uit Alexandrië in Egipte. Hierdie obelisk is een van ’n paar en staan in Londen langs die Teems.  Die ander in Central Park, New York. Die beroemdste obeliske is nie meer in Egipte nie, maar in Europese stede.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply