Pallo Jordan uit

Die veteraan politikus van die ANC, Pallo Jordan, het bedank nadat dit aan die lig gekom het dat hy gelieg het oor sy akademiese kwalifikasies. Daar word al jare verwys na “Doktor Jordan”, wie se Ph.D. ’n versinsel was.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar