Aan die brand in Willowvale

’n Groep inwoners van Willowvale het na bewering ’n 55-jarige vrou aan die brand gesteek. Die rede? Haar seun word daarvan verdink dat hy ’n kluis vol geld gesteel het van iemand in die Ntsimbakazi-nedersetting.

’n Skare het die man probeer opspoor en toe hulle hom nie kon kry nie het hulle sy ma gegryp en haar vermoor deur haar aan die brand te steek.

Dit was ’n groep vroue wat haar aan die brand gesteek het.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply