Amla behaal SA se eerste driedubbele honderdtal

Hashim Amla is die eerste Suid-Afrikaner om ‘n driedubbele honderdtal in ‘n toets aan te teken. Hy het 311 (nie uit nie) op die vierde dag van die eerste toets teen Engeland op die Oval bereik.

Die Proteas het eindelik hul kolfbeurt op 637 vir 2 geëindig


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply