Die polisie het meer as 5 000 rondes ammunisie in die Nederduits Hervormde Kerk in Schweizer-Reneke gevind.
Drie kratte met ammunisie van verskillende groottes is onder ‘n houtvloer onder die kerk se preekstoel gevind.
Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
