Die bekende kosaanbieder van die TV-program Maak ’n Las, Andries Krogman, het gister selfmoord gepleeg by sy huis in die Paarl.
Krogman se vrou Karin het hom gisteraand met ’n tou om sy nek in die motorhuis gekry. Hy het glo al voorheen probeer om selfmoord te pleeg weens finansiële probleme.
Andries Krogman word oorleef deur sy twee kinders, vrou en twee stiefkinders.
