Belasting vir gegradueerdes

Dit het bekend word dat die die ANC verlede jaar ‘n resolusie aanvaar het om ‘n belasting te hef op gegradueerdes. Die doel van die belasting is om glo die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) aan te vul. Dié hulpskema sal na verwagting ‘n groter rol speel in die regering se planne om gratis opvoeding aan alle voorgraadse studente te bied.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar