Sint Laurentius* word deur die Rooms-Katolieke vereer as die beskermer van kokke, sjefs en komediante. Hy was een van die sewe diakens van Rome in sy tyd.

In Augustus 258 het Keiser Valerianus ’n edik uitgevaardig waarvolgens alle biskoppe, priesters en diakens onmiddellik tereggestel moet word. Prudentius skryf Laurentius is gebraai. Hy skryf verder dat Laurentius in ’n stadium gesê het: “Draai my om, ek is klaar aan die kant.”


Die marteling van Sint Laurentius, deur Orazio Borgianni (SL Muraria, Roncesvalles. Hospital y santuario en el Camino de Santiago, 2012)

* Laurentius van Rome * Sint Lawrence

Lewer kommentaar

Leave a Reply