Boeing stort neer by OR Tambo

’n Boeing 737 van British Airways het ineen gestort by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. Dit wil voorkom asof die vliegtuig se hoof stel wiele ingegee het. Die passasiers is ongedeerd.

Lewer kommentaar

Leave a Reply