Mr Cat & The Jackal en Die Boer

Mr Cat & The Jackal
Mr Cat & The Jackal

Mr Cat & The Jackal is ’n eksperimentele akoestiese vyfstuks wat dramatiese teatrale musiek maak.

By Die Boer in Durbanville op Vrydag 30 Oktober 2015 om 20h30.
Kaartjies kos R120.
Bespreek by 021 979 1911 / 083 406 0111.

Lewer kommentaar

Leave a Reply