Boere is woedend oor die Suid-Afrika se minister van arbeid, Membathisi Mdladlana se uitspraak op televisie dat boer moet “adapt or die”.
Gesien binne die konteks van verlede jaar se 800 aanvalle op plase is hierdie seersekerlik een van die mees onverantwoordelikste uitsprake van ´n Suid-Afrikaanse politikus in die laaste paar jaar.
