Brandweerbeamptes besteel glo winkel

Vyf brandweerbeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering R10 000 se parfuum en ander goedere gesteel het uit ‘n Dis-Chem-winkel wat deur ‘n brand verwoes is, het die polisie in Johannesburg Donderdag gesê.

Brandbestryders vas wat parfuum steel

Lewer kommentaar

Leave a Reply