Tier byt kind se vinger af

‘n Pa van Rustenburg in die Noordwes oorweeg regstappe nadat ‘n Bengaalse tier ’n deel van sy kind se vinger afgebyt het, het ‘n koerant berig.

Die voorste deel van die agjarige se pinkie kon nie gevind word ná die voorval die afgelope naweek by die Predator’s Rock Bush Lodge nie.

‘Mak’ tier byt kind se vinger af


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply