Command & Conquer gratis

EA, die vervaardigers van die gewilde Command & Conquer rekenaarspeletjies, het besluit om die eerste drie uitgawes gratis weg te gee.

Dit dien as promosie vir die volgende in die reeks, Command & Conquer 4: Tiberian Twilight.

Die speletjies kan afgelaai word by Command & Conquer Classics.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply