‘n Man het Donderdag in die landdroshof op Ga-Rankuwa verskyn in verband met die verkragting van ‘n donkie, het die polisie in Gauteng gesê.
‘n Verbyganger het die polisie gebel, nadat hy die man blykbaar op heterdaad betrap het.