Aartshertogin Mathilda van Oostenryk was die dogter van aartshertog Albrecht, die hertog van Teschen in Oostenryk.

Mathilda is dood toe sy haar rok aan die brand gesteek terwyl sy ’n sigaret probeer wegsteek vir haar pa, wie haar verbied het om te rook.

Mathilde van Oostenryk

Lewer kommentaar

Leave a Reply