Twee ene stap in die straat toe hulle skielik vir die eerste keer ’n sewe sien.

“Kyk,” sê die een “daar gaan Jack Parow.”

(oorspronklik verskyn 7 Julie 2011)

Lewer kommentaar

Leave a Reply