Die koning noem gay persone vrot

Koning Goodwill Zwelithini het mense wat in gay verhoudings is skerp gekritiseer en hulle as “vrot” bestempel, het ‘n berig vandag gesê.

Hy het dié uitlatings in Nquthu in KwaZulu-Natal gemaak tydens die 133ste herdenking van die oorlog van Isandlwana wat die Zoeloe-regimente gewen het.

Koning Zwelithini kritiseer gays

Lewer kommentaar

Leave a Reply