Duikbote bots

Die Britse regeringsamptenaar het aan Newsweek verklap dat ‘n Britse en Franse duikboot vroeër vandeesmaand gebots het.

Beide die HMS Vanguard en Le Triomphant het ‘n arsenaal kernmissiele aan boord gehad.

Frankryk het wel op 6 Februarie erken sy duikboot het teen iets gebots, “waarskynlik ‘n skeepshouer”.

Daar was geen ernstige skade nie en niemand is beseer nie.

"Die

Lewer kommentaar

Leave a Reply