“Die internetreus Google het aangekondig dat hy besig is om motors te ontwikkel wat hulself outomaties in verkeer kan bestuur, en dat hy dié voertuie maande reeds op die strate van Kalifornië toets.”