Die merkwaardige Australiese sopraan Joan Sutherland is oorlede na ’n lang siekbed. Sy was 83 jaar oud.
Onder die vele toekennings wat Sutherland ontvang het, is die Dame Commander of the Order of the British Empire (DBE).
Sutherland het haar laaste jare in Switserland deurgebring, waar sy by haar huis oorlede is op 10 Oktober.

Lewer kommentaar