Greenpeace waarskuwing

Greenpeace het ´n waarskuwing uitgereik waarin hulle Suid-Afrikaners waarsku dat die Kaap de Goeie Hoop ´n hoofweg kan raak vir atoomafval.

Meer as 80 skeepsvragte gaan glo vanaf Europa na Japan vervoer word in die volgende 10 jaar.

Lewer kommentaar

Leave a Reply