Mervin Merrington, die Kaapse verkeershoof, het laasweek ook ´n onaangename verrassinkie gekry toe hy ´n pienk kaartjie op sy Volvo ontdek het.
Merrington was besig om ´n nuwe hyserwa bekend te stel toe ´n boetebessie vir hom kaartjie uitgeskryf het vir onwettige parkering.
